Tyres vol stof, dink ek's by die location Ek hoor vir Siri sê, you've reached your destination Die mielies hier staan hoër as ek Ek dink ek's by die regte plek Want ek's 'n stadsjaap wat nie twee keer vir khaki sou kyk nie Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie Ek ry 'n Polo haar pa ry John Deere Kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee? In die verte hoor ek iemand fluit Hy sê, tjom kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek 'n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand Rokkie so styf asof dit aangespray is 'N Boeing kickstart met daai bene wat so bruin is Van ure se ploeg, gesweet en geswoeg op die plaas Korrel ingestel sy's die blonde by die bar Vra, haai daar slaaiblaar, is jy beskikbaar? Of gaan jou pa my moer as ons dans op die vloer? Gaan jou pa my moer? Sy weet mos hoe 'n boerboel byt Sy sê, Eloff kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek 'n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand Dis 'n Witblits kuier vanaand Dis 'n Witblits kuier vanaand Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek 'n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand