Rooi Billabong bikini aan Sy's mooier as die nooi aan die regterkant Maar die foto pixelate, ek wonder is sy fake? Flip bra, ek moet mooi besluit 21 en sy het 'n Pug of twee Maar ek sal vir haar 'n Cocker Spaniel gee Sy lyk of sy kan dans en sy in Afrikaans? My vingers, my vingers beginne sweet Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei Wat 'n jong trophy wife wil kry Soek jy Iemand wat jou kan verlei? SWIPE REGS vir 'n seesand somervry Volgende in lyn, kom van Bloemfontein Sy't 'n bakkie, dra geen hakkies, sy's die girl vir my Biltong is haar ding, sy's altyd in die gym Flip bra, sjoe bra Dis a match, sy's 'n catch, ek like daai "ping"-geluid My lyn in die water, sy't die aas gebyt Sy soen in Afrikaans, daai lyfie sal kan dans My vingers, my vingers beginne sweet Soos daai ski-ski pants oor die skerm beweeg Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei Wat 'n jong trophy wife wil kry Soek jy Iemand wat jou kan verlei? SWIPE REGS vir 'n seesand somervry Kaalvoet seesand somer Seesand somer saam my Kaalvoet seesand somer 'N Seesand somervry Ooh swipe regs vir my My vingers, my vingers beginne sweet Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei Wat 'n jong trophy wife wil kry Soek jy Iemand wat jou kan verlei? SWIPE REGS vir 'n seesand somervry