Maybe my baby
Kruip jy weg vir my?
Maybe my baby
Sal ek jou iewers kry

Maar wanneer die wind
Die kers se vlam dood waai
Maybe my baby
Maybe my baby
Maybe sal ons eendag doeksaf lê

Eh
Eh

Maybe my baby
Gaan ons na die melkweg kyk
Maybe my baby
Gaan ons die aandblom ruik

Maar wanneer die wind
Die kers se vlam dood waai
Maybe my baby
Maybe my baby
Maybe sal ons eendag doeksaf lê

Eh
Eh
Eendag doeksaf lê
Eh
Eh
Eendag doeksaf lê

Maybe my baby
Gaan ons donkie kar ry
Maybe my baby
Gaan ons hoendervleis kry

Maar wanneer die wind
Die kers se vlam dood waai
Maybe my baby
Maybe my baby
Maybe sal ons eendag doeksaf lê

Eh
Eh