Die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme Soek so graag 'n happie maar sy's verbode vrugte Net om te mag kyk is 'n straf, ek lek my lippe af Oh gats Wat bel sy hierdie tyd van die nag? Wat as Haar planne vannaand in myne pas? Goeie naand, hoe nou? Ek kyk die laaste episode van Boer Soek 'n Vrou Wat? Jy's buite my hek? (My hek) Pluk ek 'n lat vir my gat Verkeerde tyd regte plek Hou my terug maar die wiele draai Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai Ek weet ek moenie, maar die situasie's taai Maar wat kan ek doen? As die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme Soek so graag 'n happie, maar sy's verbode vrugte Ai jaai-jaai, ooh ja daai's so lekker Maar so ongesond Ek lek my lippe af Soet en sout soos popcorn saam met Whispers Sy's verbode vrugte, sy's my beste vriend se suster Net om te mag kyk is 'n straf Ek lek my lippe af Kan jy dit nie sien nie? Daar is niks goed wat kan kom van die nie Met alle respek Jy pluk 'n lat vir my gat Verkeerde tyd regte plek, uh Hou my terug maar die wiele draai Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai Ek weet ek moenie, maar die situasie's taai Maar wat kan ek doen? As die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme Soek so graag 'n happie, maar sy's verbode vrugte Ai jaai-jaai, ooh ja daai's so lekker Maar so ongesond Ek lek my lippe af Soet en sout soos popcorn saam met Whispers Sy's verbode vrugte, sy's my beste vriend se suster Net om te mag kyk is 'n straf Ek lek my lippe af Hou my terug maar die wiele draai Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai Ek weet ek moenie, maar die situasie's taai Maar wat kan ek doen? As die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme Soek so graag 'n happie, maar sy's verbode vrugte Ai jaai-jaai, ooh ja daai's so lekker Maar so ongesond Ek lek my lippe af Soet en sout soos popcorn saam met Whispers Sy's verbode vrugte Sy's jou beste vriend se suster Net om te mag kyk is 'n straf Ek lek my lippe af