Tel al my pêlle op Koop weer 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan my op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Soek my sonbrille deur die gemors van gisteraand Oooh ek tel my skille, hoeveel het ek oor na die aand? Nog genoeg om 'n pie te koop 'N Regmaker klink nie oorboord nie Sy sê, "Eloff, ek voel soos die dood" Maar vanaand gaan ons weer groot (Groot) Tel al my pêlle op Koop weer 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan my op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur? Ek kan hierdie taak later instuur Moes my vakke beter kies Ag prof askies Ek lei aan geheueverlies Ek weet sy gaan my punte kos Maar ons bly mos altyd dors Moes my vakke beter kies Ag prof askies Môre lei ek aan geheueverlies Sy soek haar lipstick, maar dis 'n kunswerk op my nek Ons kan weer skilder, mm maar op 'n ander plek Halwe touch up en sy's klaar Eers die toets en dan die bar Sal by haar moet notas koop Kom ons gaan weer groot (Groot) Sy tel haar pêlle op Koop nog 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan haar op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur? Ek kan hierdie taak later instuur Moes my vakke beter kies Ag prof askies Ek lei aan geheueverlies Ek weet sy gaan my punte kos Maar ons bly mos altyd dors Moes my vakke beter kies Ag prof askies Môre lei ek aan geheueverlies Beerpong is oop die hele aand Die vibe en alles is aangenaam Miskien later bietjie uit gaan Kom ons kyk wat ons onthou vanaand Beerpong is oop die hele aand Haar vibe en alles is aangenaam Miskien later bietjie uit gaan Tel al my pêlle op Koop nog 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan my op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur? Ek kan hierdie taak later instuur Moes my vakke beter kies Ag prof askies Ek lei aan geheueverlies Ek weet sy gaan my punte kos Maar ons bly mos altyd dors Moes my vakke beter kies Ag prof askies Môre lei ek aan Lei ek aan geheueverlies