Allerhande boudjies op die strand Party is rooi, party is mooi gebrand Soveel kaalgatperskes op die sand Lyk so ryp vir proe, pluk of plant Want dit is strand balle, al die manne, bitter lus vir roomys Kan 'n man dan nie gelukkiger wees? Jy kan rustig raak, maak nie saak van jou smaak Dis so lekker by die see Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my Dis bikini weer Goeie genade, kyk al die boudjies wat bak op die strand Perskes lyk so sappig en ek's op 'n vrugte plan Daar's verskillende kurwes ryp en sag en ek wil net pluk en hap Want dis die mooiste dag vandag hier op die strand Ek soek die sand tussen my voetjies, huh Ek en my boeties, huh Is by die see, meneer ons soek sonskyn en soentjies Want dis bikini weer hier op die seen dit lyk heerlik, bra So watse een kan ek pluk vir my vrugte bak? Oh-oh-oh, jislaaikit my bra Eksê is mos fruity opie beach vandag, net perskes Oh-oh-oh Bra, die strand is aan die brand vandag Is net bikinis brother Allerhande boudjies op die strand Party is rooi, party is mooi gebrand Soveel kaalgatperskes op die sand Lyk so ryp vir proe, pluk of plant Want dit is strand balle, al die manne, bitter lus vir roomys Kan 'n man dan nie gelukkiger wees? Ja, jy kan rustig raak, maak nie saak van jou smaak Dis so lekker by die see Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my Dis bikini weer Huh, joh-joh-joh-joh Die plek is propvol, Eloff, het jy gecheck my bru? Hier's klomp matofotofo, hey Ek hou van die spot, met shades aan spot eke nog Die strand is toe gepak met soveel perskes, so many sorts, joh Ek smaak ook nie move nie (Nee) Dit lyk soos 'n scene in die movies (Yeah) Want hier's dan die helese snacks en kyk ek is dan sommer nou lus vir 'n pudding En ek hou my net cool hier, vang 'n sambreel, sip aan 'n cooldrink Want van links na regs is almal hier reg, so ek sak my bril en ek doen die die anders soos- Oh-oh-oh Jislaaikit my bra Oh-oh-oh Bra, die strand is aan die brand vandag Is net bikinis brother Allerhande boudjies op die strand Party is rooi, party is mooi gebrand Soveel kaalgatperskes op die sand Lyk so ryp vir proe, pluk of plant Want dit is strand balle, al die manne, bitter lus vir roomys Kan 'n man dan nie gelukkiger wees? Ja, jy kan rustig raak, maak nie saak van jou smaak Dis so lekker by die see Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my Dis bikini weer Alweer, jy weet jy soek dit alweer Dis bikini weer Alweer, maar ek soek dit alweer Die strand is aan die brand vandag Dis bikini weer