Sy's die joolkoningin in Pretoria Boudjies wat so lekker spring Sy's die droom van elke Eerste, tweede, derde jaar Meeste manne is te min My tjom Die manne is te min Vir 'n mooi joolkoningin in Pretoria Moet jy darem vas kan dans Na jouself kyk, rof lyk, as jy 'n jean mooi kan dra Het jy 'n halwe kans Soek ek 'N Halwe kans Om te wys hoe 'n droomvakansie moet lyk Sy's Afrikaans Sy's 'n tien Die mooiste wat ek al gesien het Sy's 'n Kunswerk, so flippen vars 'N Marula Springbok, so blerrie skaars Sy's my ATKV Somervakansie by die see Sy's die reënboog na die donderweer Sy's my ATKV Sy's my chip & dip, tjoppie flip, cocktail sip Die onderkant van 'n King Cone Tequila se sout, my klippies se Coke Die Jimmy's sous vir my t-bone Jimmy's sous Vir my t-bone Van Buffelspoort tot Timbuktu Dis hoe vakansie moet proe Sy's Afrikaans Sy's 'n tien Die mooiste wat ek al gesien het Sy's 'n Kunswerk, so flippen vars 'N Marula Springbok, so blerrie skaars Sy's my ATKV Somervakansie by die see Sy's die reënboog na die donderweer Sy's my ATKV Sy's Afrikaans Sy's 'n tien Die mooiste wat ek al gesien het Sy's 'n Kunswerk, so flippen vars 'N Marula Springbok, so blerrie skaars Sy's my ATKV Somervakansie by die see Sy's die reënboog na die donderweer Sy's my ATKV Sy's die reënboog na die donderweer Sy's my ATKV Sy's die reënboog na die donderweer Sy's my ATKV