Tatatara tatara
Tatatara tatara ooh

Ek voel die langpad
Wat nouer raak
As jy jou woorde laat rus
Op 'n sensitiewe saak

Ek voel die donderweer
Wat kouer raak
Verdwaal net
Nog 'n plek
Opsoek na respek

Vind jy dan vrede in jou lading
Byt vas my kind
Daar's goud in jou sak

Oohh

Daar lê salwing in jou dade
Laat gaan die wind
Maak plek in jou hart

Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel

Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel

Oohohoho
Ohohoho

Dis dalk 'n nou pad
Wat stof opgaar
Maar jy's baie meer werd as wat jou seer verklaar
En as die storms breek
En jy dalk moed verloor
Bly jy meer as die las wat jy saam met jou dra

Vind jy dan vrede in jou lading
Byt vas my kind
Daar's goud in jou sak

Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel

Ooh ooh
Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel
Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel

Dis moeilik hier
En die pad raak alhoe swaarder
En dis moeilik maar ek belowe dit raak beter en beter en beter

Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel

Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel

Oh oh
Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel
Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel