Jy sê dis eenvoudig Om te laat gaan Die wêreld druk Die ideale Lewe wat ons streef Ongemaklik In my eie vel Maar dis okay Jy lyk goed Perfekte lewe Wat jy leef Want die druk maak dit swaar Om net te wees Alles wat ons is 'N Geveg in vlees Jy kan deel wees Solank jy die druk vrees Maar tog is alles niks En niks is als My waarde lê In God Homself Kom na My toe By My sal jy rus vind So, ek wil net dans Ja, ek wil net dans Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans Ja, ek wil net dans Ja, ek wil net dans Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Jy het nog 'n kans Intimiderend Om in te pas Die norm kleur Die lyne in Maar ek wil Net myself wees Dis eenvoudig Om net te leef Want die Here alleen Sê vir my en jou "Ons is goed genoeg" Want die druk maak dit swaar Om net te wees Alles wat ons is 'N Geveg in vlees Jy kan deel wees Solank jy die druk vrees Maar tog is alles niks En niks is als My waarde lê In God Homself Kom na My toe By My sal jy rus vind So, ek wil net dans Ja, ek wil net dans Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans Ja, ek wil net dans Ja, ek wil net dans Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Jy het nog 'n kans So, ek wil Net dans Ja, ek wil Net dans Mmm mmmm Vergeet van al Jou sorge Laat gaan van Al die pyn Ja, jy het Nog 'n kans So, ek wil net dans Ja, ek wil net dans Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans