Nat op die rante van jou wang Is daar stories wat vertel Hoe jy die berge moes los loop vir my Ek voel jou onder in my vel 0 sewe 8 te lank gewag Jy't verpas Ek wou 'n siel vir jou red Maar nou... nou is jy beset Die lyn is beset Die lyn is beset Die lyn is beset Sal jy my dalk kom red Ek het verdwaal op 'n soektog na jou wese Ek wou jou stem kanaal opvang Maar die tannie op die lyn maak oorlog Sou dit help as jy 'n bietjie van jouself Vir my kon oor los... 1 dubbel 2 jou hart betree Jy't verpas Ek wou 'n siel vir jou red Maar nou, nou is jy beset Die lyn is beset Die lyn is beset Die lyn is beset Sal jy my dalk kom red 5 nege 7 een Vertel my nog 'n leuen Ek sou al lankal Maar almal om my lyk mal Drie dubbel 9 4 My hart op skuld verhuur Die lyn is beset Die lyn is beset Die lyn is beset Sal jy my dalk kom red