Tjoepstil Tjoepstil Ek het jou aan my hoekwil Wil jy dans Op die maat Op die ritme van die straat? Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Een, ek regopwekker onder my vlerke stof Twee, 'n turbo-enjin as my hart verdof Drie, jy kry n skuilnaam want vanaand raak dit rof Ons is karsiek Ons is karsiek Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil As jy verstik in plastieksak vure Kom hier Kom hier En in die verkeer die aftog blaas Kom hier Kom hier Vind jy jouself omring met diere Tjoepstil Ontevrede In die begin was daar niks (In die begin) En jou gesig is die lig Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Drie honderd vyf en sestig Vier en twintig uur Horlosie skop die tyd dis sekondes hier Dis die kalm voor die storm voor die party begin Is die tower hier Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil Kom lê hier by my vanaand Tjoepstil Tjoepstil