Hierdie monsters was net laaitjies Vir hul was waansin net ‘n grap Is jy die bende kingpin? Het jy skotvry weggestap? Soos ek lê in my loopgraaf wonder ek Werk jou onskuld nog vir jou? In my loopgraaf moet ek rys Wonder ek of jy nog bendelede het om aan vas te klou? S.O.S. waar's jou mes? Boosgeluide in die donkernag, in die donkernag kan jy die Here verwag maar S.O.S. waar's jou mes? Hier kom 'n ding laat ek jou vertel jy gaan trane rol, trane rol, trane rol, trane rol Howsit hoesit sê my spook it Howsit hoesit sê my spook it Spook it Saggies ruk ek jou uit jou bed Doodsgeluide smeer die vet En waar's jou troepe nou? Sê maar goodbye vir jou kinders en jou vrou Want ons onthou nog daai nag Wat het jy dan nou anders verwag? Dis die ruiters uit die hel ja Ons kom jou haal, ons kom jou haal S.O.S. waar's jou mes? Boosgeluide in die donkernag, in die donkernag kan jy die Here verwag maar S.O.S. waar's jou mes? Hier kom ‘n ding laat ek jou vertel jy gaan trane rol, trane rol S.O.S. S.O.S Oh spook it, spook it, spook it S.O.S. S.O.S Oh spook it, spook it Oh nee oh meester ek besin ek besin in my sin oh ho En ek sal nooit weer slaap nie Oh nee oh meester waansinne waansinne waansinne oh Ek sal nooit weer aan my bed raak nie S.O.S. S.O.S Doodsgeluide in die donkernag, in die donkernag kan jy die Here verwag maar S.O.S. S.O.S Want hier kom 'n ding laat ek jou vertel lekker trane rol, trane rol oh Berou berou vergeef my vrou en vergeef my kinders oh Vir my lang lang lang lang vingers Hierdie spoke spook al lank Maar ek wil nie hoor nie en die wiel draai Nou gaan die sonde my hart verraai S.O.S. S.O.S Howsit hoesit sê my spook it S.O.S. S.O.S Howsit hoesit sê my spook it S.O.S Spook it, spook it S.O.S Spook it